1887

n LiG - Ligvoets op reis met God - : ons storie - voorblad

Volume 2016, Issue 11
  • ISSN :

Abstract

"Ek bevind my deesdae in 'n seisoen waarin 'jy is so besig!' 'n belediging eerder as 'n kompliment is. Ek wil minder dinge doen - maar dan beter en met meer diepte." Terwyl sy praat, dans die vreugdespikkels in Lindie Strydom (38) se oë. Gereeld kom haar blik tot rus op haar klein Nina, nege jaar oud, wat eenkant deur haar balletpassies gaan terwyl sy saggies vir haarself sing. "Ballernina," noem Lindie haar. Soms dans Nina nader. Dan sê sy iets soos: "Kyk hierdie pragtige blommetjie, Mamma!" En: "Hier is vir jou 'n dennebol, Mamma!" Toe sy later hoor hoe haar mamma oor drome praat, sê sy: "Ek hou ook van droom!"

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/bmlig/2016/11/EJC197962
2016-11-01
2020-07-13

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error