1887

n Child Abuse Research in South Africa - Die bevoegheid van kinders as getuies : die rol van kognitiewe faktore in die vatbaarheid vir suggestie

Volume 6, Issue 1
  • ISSN : 1562-1383
USD

 

Abstract

Kinders se beweerde vatbaarheid vir suggestie is vir dekades heen 'n kontroversiële onderwerp spesifiek ten opsigte van hulle bevoegdheid as getuie. In hierdie oorsig-artikel word 'n historiese oorsig, sowel as 'n uiteensetting van resente benaderings in dié verband verskaf. Meer spesifiek word die meganismes en faktore wat 'n rol in kinders se vatbaarheid vir suggestie speel, krities bespreek. Laasgenoemde hou verband met veral kognitiewe en sosiale faktore. In hierdie artikel word op die kognitiewe faktore soos geheue, kennisbasis, taalvaardigheid en bron-moniteringsvaardighede van kinders gefokus.

Children's alleged suggestibility has for decades been a controversial subject, specifically pertaining to their competency as witnesses. In this article an historical overview as well as current perspectives on this issue are included. More specifically, the mechanisms and factors that play a role in children's suggestibility are discussed. These mostly pertain to cognitive and social factors. In this article the focus will be on cognitive factors such as memory, knowledge base, language skills and source monitoring skills.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/carsa/6/1/EJC24292
2005-04-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error