1887

oa South African Journal of Chemical Engineering - Laboratory optimisation of a urea-formaldehyde soil stabiliser

Volume 15, Issue 1
  • ISSN : 1026-9185

 

Abstract

<b>Laboratorium optimisasie van 'n urea-formaldehied grondstabiliseerder</b><br>Die Indirekte Treksterkte (ITS) is gebruik om die grondstabilisasie-eienskappe van 'n urea-formaldehied hars (UF) te kwantifiseer. Die toetsgrond was 'n bruin skaliegruis. Kombinasie van die hars met 'n anioniese bitumen emulsie toon sinergistiese sterkteverbetering wanneer beide doseer word op die 2% vlak. Werkverrigting plat af bokant hierdie konsentrasies. Vir volle sterkteontwikkeling moet die grondvogtigheid verlaag word tot onder 3%. Optimale indirekte treksterktes word behaal met 'n formaldehied-tot-urea molverhouding van 2:1. Grondsterkte neem ook toe soos die reaksie pH verlaag word maar vir pH < 4, 5 word die beskikbare aanwendingstyd ontoereikend. Die eksperimentele resultate dui ook daarop dat die teenwoordigheid van 'n geskikte organiese fraksie in die grond krities is vir effektiewe stabilisasie met UF hars.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/chemeng/15/1/AJA10269185_15
2003-03-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error