1887

oa Civil Engineer in South Africa - Die KDV-plaveiselontwerpmetode

Volume 21, Issue 4
  • ISSN : 0009-7845

 

Abstract

The report discusses and explains the background to and development of the CBR (California Bearing Ratio) pavement design procedure. It contains no research results and as such it is simply a resume of existing information. It is explained that the CBR cover curves were empirically developed from studies performed on lightly-trafficked roads and that they were subsequently theoretically extended and then applied to airfields. An example to show how a CBR cover curve can be developed for a particular wheel loading is included. The advantages and disadvantages of the method are mentioned. Finally it is stated that the procedure is considered applicable to the design of pavements in which untreated materials are used but not for pavement in which cemented materials and thick layers of asphaltic concrete are used.

Die verslag is 'n bespreking en verduideliking van die agtergrond en ontwikkeling van die KDV (Kaliforniese drakragverhouding) -plaveiselontwerpmetode. Dit bevat geen nuwe navorsingsresultate nie, maar is slegs 'n samevatting van beskikbare inligting. Die verslag toon aan dat die KDV-bedekkingskrommes empiries ontwikkel is uit studies wat gedoen is op paaie wat ligte verkeer gedra het en ook hoe dit daarna verder teoreties uitgebrei is en van toepassing gemaak is op lughawens. 'n Voorbeeld om aan te toon hoe 'n KDV-bedekkingskromme vir 'n besondere wielbelasting ontwikkel kan word, word uitgewerk. Die voor- en nadele van die gebruik van die metode word genoem. Ten slotte word genoem dat die metode geskik geag word vir die ontwerp van plaveisels waarin ongestabiliseerde materiale gebruik word en nie vir plaveisels waarin gesementeerde materiale en dik lae asfaltiese beton gebruik word nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng1/21/4/EJC24766
1979-04-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error