1887

oa Civil Engineer in South Africa - The deflection of slabs with large openings

Volume 22, Issue 6
  • ISSN : 0009-7845

 

Abstract

The paper investigates the effect of large openings on the elastic deflection of isotropic slabs which satisfy the requirements of classical plate theory. The slabs are analysed by the finite element method and the investigation is confined to two-way rectangular panels having various aspect ratios and boundary conditions. Openings are considered in four positions, viz at the slab centre, the slab corner and at the centre of each of two adjacent sides. The ratio of the length of opening to length of slab is kept the same for both directions of span and values of this ratio up to a maximum of 0,5 are considered. The effect on deflections of the several variables is examined and data are presented to facilitate the calculation of deflections for the more common slab configurations. Guide-lines are formulated to assist designers in the positioning and sizing of openings.

Hierdie verhandeling rapporteer op die effek van groot openings op die elastiese deurbuiging van isotropiese plate wat aan die vereistes van die klassieke plaatteorie voldoen. Die plate is ondersoek met behulp van die metode van eindige elemente en die ondersoek was beperk tot tweerigting reghoekige panele met verskillende raamformate en grenstoestande. Vier posisies vir die openings was ondersoek, nl by die middelpunt van die plaat, die hoek van die plaat en by die middel van elk van die twee aangrensende kante. Die verhouding van die lengte van die opening tot die lengte van die plaat is konstant gehou vir albei oorspanningsrigtings en hierdie verhouding is ondersoek tot by 'n maksimum-waarde van 0,5. Die effek op deurbuigings van die verskillende veranderlikes is ondersoek en data word verskaf wat die berekening van deurbuigings vir die mees gewone plaat konfigurasies vergemaklik. Riglyne is geformuleer om die ontwerper te help met die bepaling van die posisie en grootte van die openings.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng1/22/6/EJC24816
1980-06-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error