1887

oa Civil Engineer in South Africa - Die bepaling van die elastiese eienskappe van ballasmateriaal onder herhaalde belastings

Volume 24, Issue 4
  • ISSN : 0009-7845

 

Abstract

Om 'n meganistiese ontleding van die spoorbaanplaveisel te kan doen is dit noodsaaklik dat die elastiese-eienskappe van onder andere die ballaslaag bepaal word. 'n Kort beskrywing van die toetsmetode vir die bepaling van die parameter word in die referaat gegee. Daar word ook kortliks aangedui watter faktore 'n invloed het op die gedrag van ballasmateriaal onder herhaalde belastingstoetse tesame met 'n beskyrwing van die voorbereiding van die ballasmonsters met die bepaling van 'n vorm- en skaalfaktor vir gebruik by die ontleding van resultate. Die metode van gradering asook verdigting van die ballasmonster word ook beskryf.

In order to do a mechanistic analysis of the railway pavement structure it is important to establish the elastic characteristics of the ballast. This paper describes the test methods used for determining these parameters as well as the factors which influence the behaviour of ballast material under repetitive loading. Methods for the preparation of samples are discussed with reference to aggregate grading and sample compaction. The effects of particle shape and size were also considered by the determination of a form and scale factor.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng1/24/4/EJC24877
1982-04-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error