1887

oa Civil Engineer in South Africa - Bepaling van die optimale toevoer- en opgaarkapasiteite vir munisipale diensreservoirs : tegniese verhandeling

Volume 27, Issue 8
  • ISSN : 0009-7845

 

Abstract

Hierdie artikel handel oor 'n metode om die kapasiteite van toevoerpypleidings en diensreservoirs te bepaal om die spitsverbruike net te kan hanteer. Daar word onderskei tussen die uurlikse en daaglikse verbruikspatrone en die rol wat elkeen speel word apart bespreek. Deur gebruik te maak van 'n formule wat sekere eienskappe van die daaglikse verbruikspatroon beskryf, word formules afgelei wat die verband gee tussen toevoertempo en reservoirkapasiteit. Sekere eienskappe van die kurwes word kortliks bespreek en die gebruik van die kurwes word met behulp van 'n voorbeeld toegelig. 'n Aantal gedagtes oor reservoirskapasiteite en toevoertempo's word dan ook kortliks bespreek.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng1/27/8/EJC25003
1985-08-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error