1887

oa Civil Engineer in South Africa - Compactability of crushed stone basecourse material : technical paper

Volume 30, Issue 11
  • ISSN : 0009-7845

 

Abstract

The use of graded crushed stone as basecourse material is an economical and reliable alternative to using bituminous materials, provided that the crushed stone has adequate density. Density specifications of crushed stone in terms of apparent density can sometimes lead to unrealistic requirements being set that the contractor cannot meet, because no indication of compactability is obtained with this test. This paper deals with a laboratory investigation into the factors that affect the compaction of crushed stone. The influence of grading and the shape and texture of the aggregates on compactability was evaluated, and a method is given whereby the compactability of crushed stone can be predicted. The influence of moisture content was also investigated and it was found that the optimum moisture content is often at or near the saturation point.

lndien gebreekte klip tot 'n genoegsame hoë digtheid verdig word, is dit 'n ekonomiese en betroubare materiaal om as alternatief vir bitumineuse materiale in padkroonlae gebruik te word. Deur die digtheidspesifikasies vir gebreekte klip op skynbare digtheid te baseer, kan onrealistiese vereistes soms gestel word waaraan die kontrakteur nie kan voldoen nie, aangesien daar geen aanduiding van die kompakteerbaarheid van die materiaal verkry word met hierdie toets nie. Hierdie verhandeling handel oor 'n laboratoriumondersoek waarin die faktore ondersoek is wat 'n rol speel in die verdigting van gebreekte klip. Die invloed van gradering en van die vorm en tekstuur van die aggregaat by verdigting is ondersoek en 'n metode word gegee waarvolgens die kompakteerbaarheid van gebreekte klip voorspel kan word. Die uitwerking van voginhoud is ook ondersoek en daar is gevind dat die hoogste digtheid verkry word wanneer die materiaal versadig of naby versadigingspunt is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/civeng1/30/11/EJC25052
1988-11-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error