1887

n Acta Classica : Proceedings of the Classical Association of South Africa - Aristoteles Poëtika, vertaling en uitleg vanbetekenis, E.L. de Kock en L. Cilliers : book review

Volume 36 Number 1
  • ISSN : 0065-1141
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Met hierdie uitgawe het die skrywers baanbrekerswerk verrig. Vir die eerste keer is daar 'n Afrikaanse vertaling van Aristoteles se Poëtika beskikbaar, en dit word vergesel van 'n kommentaar van monumentale omvang. Omdat Aristoteles se uitsprake nog steeds 'n belangrike rol in die literêre kritiek speel, is dit 'n groot gebeurtenis vir Afrikaans. Die uitgewer en ander instansies wat hierdie publikasie moontlik gemaak het, verdien 'n hartlike woord van dank.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/classic/36/1/EJC24731
1993-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error