1887

n Acta Classica : Proceedings of the Classical Association of South Africa - Elbert Lucas ('Tot') De Kock 19.10.1924 - 30.01.1996 : in memoriam

Volume 39, Issue 1
  • ISSN : 0065-1141
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Professor De Kock se hele loopbaan as skolier, student, dosent en akademikus was gekenmerk deur harde werk, nougesette deursettingsvermoë, die strewe na hoë standaarde, en toewyding. Hy het baie hoë eise aan homself gestel, en niks minder van ander verwag nie. Dit was, byvoorbeeld, jarelank sy gewoonte om soggens om vieruur vir 'n paar uur Griekse woordeskat te leer. Hy het ure aan die voorbereiding van sy lesings gewy. Menige student sal kan getuig van die ywer waarmee hy klas gegee het, die vlak van voorbereidheid, die hoeveelheid bordkryt wat hy in 'n periode kon opgebruik, die intense belangstelling in hulle werk en lewens. Hy het hulle name en al hulle punte in 'n sakboekie altyd by hom gehad. Hulle het altyd geweet hy was aan hulle kant.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/classic/39/1/EJC26966
1996-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error