1887

oa Communicare : Journal for Communication Sciences in Southern Africa - Die interkulturele dimensie van industriële opleiding

Volume 2, Issue 2
  • ISSN : 0259-0069

 

Abstract

Suid-Afrika, 'n land waar eerste en derde wereld mekaar op 'n unieke wyse ontmoet, staan voor 'n besondere uitdaging watdie opleiding van sy mannekrag betref. Sosiale, politieke maar veral ekonomiese faktore het die afgelope paar jaar ingrypende besinning en beplanning genoodsaak wat gelei het tot 'n heeltemal nuwe bedeling op die arbeidsterrein. Oit kan aanvaar word dat die tagtigerjare die tydperk in die land se geskiedenis sal wees wat as smeltkroes vir arbeidsbetrekkinge tussen verskillende etniese en kulturele groepe sal dien. Sukses op die arbeidsfront gaan van deurslaggewende betekenis in die verbetering van menseverhoudinge op aile vlakke van die Suid-Afrikaanse samelewing wees. Oaarom sal daar meer asverbygaande aandag aan interkulturele kommunikasie in die arbeidsituasie en in besonder aan industriele opleiding gegee moet word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/comcare/2/2/AJA02590069_158
1981-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error