1887

n Communicatio : South African Journal of Communication Theory and Research - Communication, choice and freedom with reference to risk in aspects of communication on HIV / AIDS : health communication

Volume 32, Issue 1
  • ISSN : 0250-0167
USD

 

Abstract

Where analysis concludes that a context is characterised by high risk, as in the case given HIV / AIDS in South Africa, individual choice and freedom are often negated, for instance, by social scientists when they resort to the statistical logic of large numbers. Ironically, given that knowledge and rationality are arguably related, the choice and freedom of the individual deemed not to have knowledge about a given issue, is questioned and soon negated. By focusing on the black people in South africa, as a key example, it is argued that such analyses and solutions deny the existential possibilities of the people. The aim of this article is to affirm an individual's possibilities. The situation of the individual who communicates is recalled to argue against approaches that variously seek to blame the individual. In the time of HIV/AIDS, ideas such as those of Soren Kiekegaard should be engaged to advance understanding of the limitations and possibilities of the individual who communicates. In the trasition from understanding to acting on information on HIV / AIDS, the individual has the freedom to choose. This is humbling for communication scientists and practioners who seek to prevent the further spread of HIV/AIDS.

In die lig daarvan dat die bespreking tot die slotsom kom dat die konteks van MIV / Vigs in Suid-Afrika 'n hoë risiko omgewing vir mense is, word die individuele reg tot keuses dikwels genegeer, byvoorbeeld deur sosiale wetenskaplikes, wat bloot op die statistieke van situasies konsentreer ten einde bepaalde verklarings weer te gee. Ironies genoeg, gegewe dat kennis en rasionaliteit verwant kan wees, impliseer die situasie dat die individu, met die reg tot vrye keuses, min of geen kennis dra van die risiko's verbonde aan MIV / Vigs situasies nie. Deur in sulke situasies op swart mense te konsentreer, wat in die fokus is van die MIV / Vigs konteks, kan so 'n argument die eksistensiële vermoëns om keuses uit te oefen van diesulke mense ontken. Die doel van hierdie artikel is om die eie vermoëns van die individu om besluite te neem te herbevestig. Die vermoë om te kommunikeer oor asook in sulke situasies staan sentraal, veral waar die blaamklem heel dikwels op die individu geplaas word. Die idees van Soren Kierkegaard word aangespreek ten einde die beperkinge en tekortkominge van die kommunikerende individu te verstaan. In die proses om oor te gaan van verstaan tot die neem van bepaalde aksies ten opsigte van MIV / Vigs staan die individu se vrye keuse tot besluitneming en kommunikasie. Die feit behoort kommunikasie wetenskaplikes en praktisyns tot nadenke te stem.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/commu/32/1/EJC27860
2006-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error