1887

n Journal for Contemporary History - Voorloper : Die lewe van Schalk Pienaar, Alex Mouton : book review

Volume 28, Issue 1
  • ISSN : 0258-2422
USD

 

Abstract

Schalk Pienaar was 'n omstrede en onkonvensionele koerantman en politieke kommentator. In dié hoogs leesbare boek word die verhaal van sy lewe vir die eerste keer redelik volledig en ronduit vertel. As stigter-redakteur van die Sondagkoerant (1965-1970) - een van die voorgangers van - en hoofredakteur van (1973-1975), het hy 'n reuse aandeel gehad in die totstandkoming van 'n onafhanklike Afrikaanse pers wat die beleid van die Nasionale Party toenemend gekritiseer het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/contemp/28/1/EJC28263
2003-06-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error