1887

n South African Journal of Cultural History - Norwegian medical doctors in the Anglo-Boer War (1899-1902)

Volume 15, Issue 1
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract

Among the many foreign doctors and nurses who became involved in the Anglo-Boer War in non-combatant roles were two doctors from Norway. One was Wilhelm Bidenkap who had emigrated to the Zuid-Afrikaansche Republiek in 1893 and served the ill-fated Scandinavian Corps as its chief medical officer but later worked at a prisoner of war camp in the northern Transvaal. The Norwegian Red Cross sent the other, Torvald Haugen, to southern Africa in 1899 to assist on the Boer side, but after the British had prevented him from entering the Zuid-Afrikaansche Republiek he received positions in their service, both on hospital ships and in concentration camps. The accounts of these two articulate young men shed light on the frustrations which they endured under difficult circumstances and provide insight into the personalities of the Boers from different perspectives.


Onder die baie buitelandse dokters en verpleegsters wat betrokke geraak het in die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) was twee dokters van Noorwee. Een van hulle was Wilhelm Bidenkap, wat in 1893 na die Zuid-Afrikaansche Republiek geëmigreer het. Hy het as hoof-mediese offisier in die gedoemde Skandinawiese Korps gedien maar later het hy in 'n krygsgevangenekamp in die noordelike Transvaal gewerk. Die Noorweegse Rooi Kruis het die ander dokter, Torwald Haugen, in 1899 na Suid-Afrika gestuur om die Boere te help, maar nadat die Britte hom nie toegelaat het om die ZAR binne te kom nie het hy in hulle diens poste gekry, beide op hospitaalskepe en in konsentrasiekampe. Die verslae van die twee welbespraakte jong manne werp lig op die frustrasies wat hulle in moeilike omstandighede ondervind het en dit verskaf insig in die persoonlikhede van die Boere vanuit verskillende perspektiewe.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/15/1/EJC30552
2001-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error