1887

n South African Journal of Cultural History - Van Afrikaans tot multikultureel : die Vaaldriehoekkampus van die Potchefstroomse Universiteit vir CHO, 1966-2000

Volume 15, Issue 1
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract

Afrikaanse gemeenskapsleiers in die Vaaldriehoek het 'n kardinale rol gespeel met die totstandkoming van die Vaalriviertak, later genoem die Vaaldriehoekkampus, van die Potchefslroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys (PU vir CHO). Hulle ideaal van 'n selfstandige Afrikaanse universiteit vir die Vaaldriehoek is, hoofsaaklik om ekonomiese en demografiese redes, nie verwesenlik nie. Van die tagtigerjare af het die universiteitsowerhede hulle siening oor die rigting waarin die Vaaldriehoekkampus moet ontwikkel, twee keer ingrypend gewysig, met drastiese gevolge vir die kampus se kulturele karakter. Die Vaaldriehoekkampus is tans 'n multikulturele satellietkampus van die PU vir CHO waar opleiding op voorgraadse en nagraadse vlak in die ekonomiese, wiskundige en algemene geesteswetenskappe verskaf word. Deur die invloed van veranderende omstandighede op die ontwikkeling van die kampus na te gaan, word gepoog om tot 'n beter begrip by te dra van die faktore wat bepalend was vir die kulturele karakter van universiteite, in besonder in Suid-Afrika.


Afrikaans community leaders in the Vaal Triangle played a crucial role in the founding of the Vaal Triangle Branch. later renamed the Vaal Triangle Campus, of the Potchefstroom University for Christian Higher Education. Mainly because of economic and demographic circumstances, their vision of an independent Afrikaans university for the Vaal Triangle could not be realized. Since the 1980's the governing board of the university twice changed its views on the direction in which the Vaal Triangle Campus should develop, with important implications for the cultural character of the campus. Today the Vaal Triangle Campus is a multicultural satellite campus of the Potchefstroom University for CHE and offers degree courses in the economic and mathematical sciences as well as the humanities. By briefly discussing the influence of changing circumstances on the development of the Vaal Triangle Campus, the article attempts to contribute to a better understanding of the factors which determine the cultural character of universities, especially in South Africa.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/15/1/EJC30555
2001-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error