1887

n South African Journal of Cultural History - 'n Klassifikasiestelsel vir Kultuurgeskiedenis

Volume 15, Issue 2
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract

A much-needed classification system for Cultural History was developed to facilitate the organisation of a research centre or cultural historical archives which accommodate a variety of source material with regard to type as well as content. The system can also be applied by researchers in the arrangement of a large body of information gained in the research process. It consists of an alphabetical glossary (not included in this article) and a framework of themes and sub-themes which, in addition to the abovementioned purposes, is of great assistance to understand the extent of the discipline of Cultural History.

Die artikel bied 'n uiteensetting en bespreking van 'n klassifikasiestelsel vir Kultuurgeskiedenis wat ontwerp is om te help met die ordening van materiaal in 'n navorsingsentrum vir Kultuurgeskiedenis of kultuurhistoriese argief wat 'n verskeidenheid brontipes huisves. Die stelsel kan ook deur navorsers gebruik word om 'n groot hoeveelheid inligting wat in die navorsingsproses versamel is, te orden. Dit bestaan uit 'n alfabetiese woordelys (wat nie in hierdie artikel ingesluit word nie) en 'n raamwerk van onderwerpe en subonderwerpe wat terselfdertyd 'n aanduiding gee van die omvang van die vakgebied Kultuurgeskiedenis.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/15/2/EJC30564
2001-11-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error