1887

n South African Journal of Cultural History - 'Ek hou van 'n man wat sy man kan staan' : puriteinse manlikheidsbeelde in die Afrikaanse kultuur tot 1935

Volume 18, Issue 1
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract


In this article images of masculinity, which supported perceptions in the Afrikaans culture up to approximately 1935 of what it meant to be a man, are discussed. These images are taken from literature, historiography and contemporary magazines. A few illustrations of visual images of masculinity are also used. It is argued that in a time of urbanisation and social disruption the Afrikaner harked back to a romanticised and heroic rural past. All the dominant metaphors of Afrikaner masculinity - the Boer warrior, the farmer and the hunter - had a strong element of puritanism.

In hierdie artikel word beelde van manlikheid tot ongeveer 1935 bespreek, wat sienings in die Afrikaanse kultuur van wat dit beteken om 'n man te wees, onderskraag het. Hierdie beelde is hoofsaaklik uit die letterkunde, geskiedskrywing en tydgenootlike tydskrifte geneem. Enkele illustrasies van visuele manlikheidsbeelde word ook gebruik. Daar word aangedui hoe die Afrikaner in 'n tyd van verstedeliking en sosiale ontwrigting teruggegryp het na 'n geromantiseerde en heroïese landelike verlede. Al die dominante beelde van Afrikanermanlikheid - die Boerekryger, die plaasboer en die jagter - het 'n sterk puriteinse inslag vertoon.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/18/1/EJC30596
2004-06-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error