1887

n South African Journal of Cultural History - Lady Heath en Lady Bailey se veldtog uit die vliegtuig

Volume 18, Issue 1
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract


The design of the De Havilland Gipsy Moth two-seater light aeroplane in 1925, brought flying within the reach of the masses, and with far-reaching effect. The first light plane was imported to South Africa in 1927. The dream of the initiator, Major Allister Miller, was to establish a commercial flying service in South Africa. Between 1927 and 1929 several pioneers blazed the trail for civil aviation in South Africa, which eventually led to the establishment of Union Airways. It was Miller who arranged this service with the Union Government in 1929. This was the beginning of Union Airways (South African Airways today). Two of these pioneers mentioned were women. In 1928 Lady Heath became the first woman to fly from South Africa to England. In the same year, Lady Bailey became the first aviatrix to fly from England to South Africa and back. Their feats not only helped Major Miller's cause, but also brought about major changes in aviation legislation, especially where women's rights were concerned. They proved that aviation was a viable career choice for women. Some details of their feats and the meaning thereof are presented.

Die vervaardiging van die De Havilland Gipsy Moth twee-sitplek ligte vliegtuig in 1925 het die vliegkuns tot binne bereik van die breë massa gebring, met verreikende gevolge. Die eerste ligte vliegtuig is in 1927 na Suid-Afrika ingevoer. Die stukrag agter alles was maj. Allister Miller en sy droom was die vestiging van 'n kommersiële lugdiens in Suid-Afrika. Tussen 1927 en 1929 het verskeie pioniers die weg vir burgerlugvaart in Suid-Afrika gebaan, wat uiteindelik tot die totstandkoming van die Union Airways gelei het. Miller het die Unie-regering in 1929 oorreed en dit was die begin van die teenswoordige South African Airways. Twee van hierdie pioniers was vroue. In 1928 het Lady Heath die eerste vrou geword om van Suid-Afrika na Engeland te vlieg en in dieselfde jaar het Lady Bailey die eerste vlug van Engeland na Suid-Afrika and terug aangepak. Hul rekordvlugte het nie net maj. Miller in sy stryd gehelp nie, maar ook beduidende veranderings in lugvaartwetgewing teweeggebring - veral waar vroueregte ter sprake was. Hulle het bewys dat lugvaart 'n lewensvatbare beroepskeuse vir vroue was. 'n Paar van hul prestasies en die betekenis daarvan word toegelig.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/18/1/EJC30600
2004-06-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error