1887

n South African Journal of Cultural History - Die Wegraak van Frans Joosten, Barend J. Toerien : book review

Volume 18, Issue 2
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract

Aan die hand van argivale bronne wat deeglik gebruik is, skrywe Barend Toerien 'n monografie wat enersyds al die spanningselemente van 'n goeie speurverhaal besit en tog 'n belangrike bydrae maak tot ons kennis van die vroeg 18de eeu se Kaapse regspleging en strafprosesse. Die verhaal handel oor die vreemde verdwyning in 1714 van Frans Joosten wat op die plaas Bartholomeusklip in die omgewing van die huidige spoorwegstasie Hermon, geboer het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/18/2/EJC30602
2004-11-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error