1887

n South African Journal of Cultural History - Leo Quayle (1918 - ) - South African maestro of music theatre

Volume 18, Issue 2
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract


Professor Leo Quayle het meer as sestig jaar aan musiek en die teater gewy. Hy is in Pretoria gebore (1918.12.11), het dirigeerondervinding voor die Pretoria Juvenile Orchestra opgedoen (1934), en het 'n beurs gewen (1937) wat hom in staat gestel het om aan die in Londen te studeer. Die Tweede Wêreldoorlog het sy studie onderbreek, en hy het teruggekeer en diens gedoen in die Suid-Afrikaanse Vermaaklikheidseenheid. Hy het sy studie in 1947 voltooi en daarna uitgebreide ondervinding opgedoen by Sadler's Wells, die Walliese Opera en Glyndebourne, waar hy van Engeland se voorste orkeste gedirigeer het. Hierdie ondervinding het hy na Suid-Afrika teruggebring en so die musiekmilieu verryk. In 1957 is hy as professor in klavier and die Universiteit van die Oranje-Vrystaat aangestel. Leo Quayle was grootliks daarvoor verantwoordelik dat daar van Bloemfontein as 'n musiekstad kennis geneem is deurdat hy 'n strykkwartet en 'n orkes gestig het. Van 1964 tot 1983 was hy die Direkteur van Opera en Musiek van die Transvaalse Raad vir Uitvoerende Kunste, en het as hoofdirigent die 65 lede van die TRUK-orkes gewerf en die orkes gevestig. Tydens sy dienstydperk het opera, musiekteater en ballet in die Transvaal 'n internasionale standaard bereik en van die wêreld se beste kunstenaars gelok. Hy was grootliks verantwoordelik vir die konseptualisering en die beplanning van die Staatsteater in Pretoria.

Professor Leo Quayle has dedicated over sixty years of his life to music and theatre. Born in Pretoria (1918.12.11), he gained experience in conducting with the Pretoria Juvenile Orchestra (1934) and won a scholarship (1937) to study at the Royal College of Music, London. World War II interrupted his studies, and he returned to serve in the South African Entertainment Unit. He completed his studies in 1947, thereafter gaining extensive experience at Sadler's Wells, Welsh Opera and Glyndebourne, conducting England's most prestigious orchestras. He brought the expertise gained back to South Africa, vastly enriching the musical milieu. Appointed Professor of Piano at the University of the Orange Free State in 1957, Leo Quayle was largely responsible for putting Bloemfontein on the musical map, establishing both a string quartet and an orchestra. From 1964 to 1983 he was Director of Opera and Music for the Performing Arts Council of the Transvaal and, as principal conductor, recruited and established the 65-strong PACT Orchestra. During his reign, opera, musicals and ballet in the Transvaal reached international standards, attracting the world's best artists. He was largely instrumental in conceptualizing and planning , Pretoria.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/18/2/EJC30607
2004-11-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error