1887

n South African Journal of Cultural History - Experts and anecdotes of cultural-historical interest from the history of wind music in South Africa (c. 1770 - 1900)

Volume 19, Issue 2
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract

The wind music history of South Africa until the beginning of the twentieth century has been thoroughly researched and contains much information which is of cultural and historical interest. Aspects such as the circumstances in which musicians lived and worked in this isolated area are here applicable.


A cultural focus on several descriptions which occur in the literature of past British military history and which are generally not so well-known, brings several facts and anecdotes which are also of historical interest to the fore. In this article a variety of aspects are discussed, such as the hardships experienced by regimental musicians, the characteristics of their performances, the diverse audiences they performed for, and the contribution of British regimental bands towards the musical life in South African towns. The focus also falls on opinions about their repertoire performed on Sundays, the particular use of music by the British troops during their long marches in South Africa and the positive influence lively music had on tired troops. Furthermore the hardships of band members who had to leave their instruments behind in the towns and had to do duty as common soldiers, as well as their fierce fighting are also discussed. Several anecdotes of cultural-historical interest are also quoted.


Die blaasmusiekgeskiedenis van Suid-Afrika tot die begin van die twintigste eeu is grondig nagevors en bevat baie gegewens wat ook vir die kultuurgeskiedenis van die land van belang is. Sulke aspekte is byvoorbeeld die omstandighede waarin musikante geleef en gewerk het, en hulle ervarings in hierdie geïsoleerde gebied.
Die kultuurhistoriese fokus op verskeie beskrywings wat veral in die minder bekende literatuur van die Britse militêre geskiedenis van die vorige eeue voorkom, bring verskeie feite en anekdotes na vore. In hierdie artikel word 'n groot verskeidenheid aspekte bespreek, soos die belewenisse van die musikante, die aard van hulle optredes, die kenmerke van die breë spektrum van die publiek waarvoor hulle opgetree het en die bydrae van Britse regimentsorkeste tot die algemene musieklewe in die dorpe. Daar word ook verwys na klagtes oor die repertorium wat op Sondae uitgevoer is, die spesifieke wyse waarop die Britse troepe musiek aangewend het tydens hulle lang marse in Suid- Afrika en die positiewe invloed van lewendige musiek op die moeë soldate. Die ontberinge van orkeslede wat hulle instrumente in dorpe agtergelaat het en as gewone soldate diens gedoen het, en hulle dapper bydrae tot gevegte word ook bespreek. Verskeie anekdotes met kultuurhistoriese verband word ook aangehaal.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/19/2/EJC30633
2005-11-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error