1887

n South African Journal of Cultural History - Die bydrae van Jan van Riebeeck tot die verskeidenheid groente en vrugte aan die Kaap 1652-1662

Volume 20, Issue 2
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract


During Jan van Riebeeck's term as commander at the Cape (1652-1662) the gardens of the Dutch East India Company boasted a large variety of vegetables and fruit from all corners of the globe. In this way Van Riebeeck laid a solid foundation for the South African consumer culture. Apart from utilizing products of the fields he made provision - with the assistance of his chief gardener, Hendrik Boom - for a wide variety of foreign herbs and lettuces, vegetables such as cabbage, peas, carrots, maize, potatoes and sweet potatoes, and fruits such as grapes (for wine), water-lemon, musk melon, citrus, apples, pears, peaches and guavas.

Gedurende Jan van Riebeeck se diensjare as kommandeur aan die Kaap (1652-1662) het die tuine van die Generale Vereenighde Nederlandsche Geoctroyeerde Oostindische Compagnie (VOC) met 'n groot verskeidenheid vrugte en groente gespog wat van oral uit die wêreld gekom het. Hiermee het van Riebeeck 'n stewige grondslag vir die Suid- Afrikaanse verbruikerskultuur gelê. Benewens die benutting van plaaslike veldgroente en kruie, het Van Riebeeck met behulp van sy hooftuinier, Hendrik Boom, vir 'n wye verskeidenheid uitheemse kruie en slaaie, groentesoorte soos kool, ertjies, wortels, mielies, aartappels en patats, en vrugtesoorte soos druiwe (vir wyn), waatlemoen, spanspek, sitrussoorte, appels, pere, perskes en koejawels, gesorg.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/20/2/EJC30668
2006-11-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error