1887

n South African Journal of Cultural History - Generaal J.C.G. Kemp en die epiese woestyntog, M.C.E. Van Schoor : book review

Volume 21, Issue 1
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract

'n Nuwe manuskrip uit die pen van 'n historikus met die statuur van professor M.C.E. van Schoor is altyd 'n gebeurtenis om oor opgewonde te raak. Hierdie voormalige dosent en later hoof van die Departement Geskiedenis aan die Universiteit van die Oranje-Vrystaat het reeds van jongsaf 'n belangstelling in die Rebellie van 1914-1915 gehad en oor etlike dekades inligting aangaande dié episode in die geskiedenis van die Afrikaner versamel; nie net uit vroeër onontginde dokumente en publikasies nie, maar oor deur onderhoude te voer met persone wat aan die rebellie deelgeneem of by die onderdrukking daarvan betrokke was. Na sy aftrede het die deurwinterde historikus Van Schoor steeds met sy navorsing voortgegaan en betekenisvolle bydraes tot die Suid-Afrikaanse historiografie gelewer.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/21/1/EJC30680
2007-06-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error