1887

n South African Journal of Cultural History - Voetligte en applous! Die beginjare van die Afrikaanse beroepstoneel, Danie Botha : book review

Volume 21, Issue 1
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract

Die boek wil nie 'n geskiedenis van die Afrikaanse beroepsteater wees nie - dit dek dan ook net die periode van die ontstaan van die Afrikaanse beroepstoneel tot voor die stigting van die Nasionale Toneelorganisasie in 1949 (p. 14). Danie Botha slaag nogtans uitstekend in wat hy met die boek beoog. In ooreenstemming met die vervlietende aard van toneelspeel, belig hy in elkeen van die vier hoofafdelings van die boek die vyf hoofkarakters van die gekose tydperk : Wena Naudé, die Hanekoms, André Huguenet en Lydia Lindeque. Soos dit 'n goeie toneelstuk betaam, is daar voortdurend "samespel" tussen hulle in die vier afdelings. Die talle "byspelers" word ook goed ingeskakel om hierdie "toneelstuk" te laat werk.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/21/1/EJC30683
2007-06-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error