1887

n South African Journal of Cultural History - Die swembadgeskiedenis van Bloemfontein

Volume 21, Issue 1
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract


After Bloemfontein was established in 1846 the spruit (later known as Bloemspruit) which runs through the town and the dams which formed in it were the swimming pools of the inhabitants. In the mid-1860s a very large dam was built south of the town, which was used for many years for bathing, washing and as an outspan. At the beginning of the 1890s Bloemfontein experienced a radical change when not only two noteworthy mentioning dams were built, but also the first actual swimming bath, which was privately owned. Bathing-costumes hardly existed at that stage, but with time they developed into fashion items. The huge development Bloemfontein experienced after the Anglo-Boer War (1899-1902) forced the Town Council to build the first municipal or public swimming bath, which was opened in 1907. Initially it was closed in. At that stage mixed bathing was not allowed, and for several years was a heated point of debate until the Town Council finally approved of it in general in 1913. At a later stage this swimming bath was named after the well-known swimming coach Arthur Nathan.

Na die ontstaan van Bloemfontein in 1846 was die spruit (later bekend as Bloemspruit) wat deur die dorpie geloop het en die damme wat daarin gevorm is, die swemplekke van die inwoners. In die middel van die 1860's is 'n baie groot dam aan die suidekant van die dorp gebou wat jare lank as swem-, bad- en uitspanplek gebruik is. Aan die begin van die 1890's het Bloemfontein 'n omwenteling beleef toe nie slegs twee nuwe noemenswaardige damme gebou is nie, maar ook die eerste ware swembad wat in privaat besit was. Swemmodes het in hierdie jare veel te wense oorgelaat, maar het mettertyd begin vorm aanneem. Die groot uitbreiding wat Bloemfontein na die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) beleef het, het die stadsraad genoodsaak om die eerste munisipale of openbare swembad vir die stad te bou wat in 1907 geopen is. Dit was aanvanklik 'n oordekte bad. In daardie stadium is gemengde baaiery nog nie toegelaat nie en dit sou vir etlike jare 'n warm besprekingspunt in die stadsraad wees totdat dit in 1913 algemeen goedgekeur is. Die swembad is later na die bekende swemafrigter Arthur Nathan vernoem.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/21/1/EJC30686
2007-06-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error