1887

n South African Journal of Cultural History - The dynamics of treason : Boer collaboration in the South African War of 1899-1902, Albert Grundlingh : book review

Volume 21, Issue 2
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract

In 1977 het Albert Grundlingh 'n M.A.-graad in Geskiedenis aan die Universiteit van Suid-Afrika verwerf met 'n verhandeling getiteld . In 1979 is hierdie uitstekende studie in boekvorm gepubliseer as (Pretoria: HAUM), en in 1999 (om saam te val met die begin van die honderdjarige herdenking van die Anglo-Boereoorlog van 1899 tot 1902) het 'n tweede uitgawe van dié boek die lig gesien (Pretoria : Protea Boekhuis). Nou, sewe jaar later, is 'n Engelse weergawe van hierdie besondere werk gepubliseer, danksy 'n knap vertaling deur Bridget Theron en Nicol Stassen van Protea Boekhuis wat (weer eens!) sy weg oopgesien het om 'n manuskrip te publiseer wat oor die stryd van 1899 tot 1902 handel. Hierdeur word waardevolle navorsingsbevindinge nie slegs aan 'n wyer Engelssprekende gehoor bekend gestel nie, maar die belangstelling word ook wakker gehou in die mees ingrypende oorlog wat tot dusver op Suid-Afrikaanse grondgebied gevoer is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/21/2/EJC30692
2007-11-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error