1887

n South African Journal of Cultural History - German Publications on the Anglo-Boer War / Duitse Publikasies oor die Anglo-Boereoorlog / Deutsche Publikazionen über den Anglo-Burenkrieg, Nicol Stassen & Ulrich Van Der Heyden : book review

Volume 21, Issue 2
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract

Met die uitbreek van die Anglo-Boeroorlog (hedendaags die Suid-Afrikaanse Oorlog) het die Duitse bevolking emosioneel by die destydse diskoers oor Brittanje, die "aardsvyand" en sy oorlogspoging in die suide van Afrika, betrokke geraak.


Volgens die samestellers het dié partydigheid enersyds die Duitse magshebbers vanweë hulle wêreldoorheersingsplanne gepas en andersyds het "'n eerlike entoesiasme" onder die meerderheid van die Duitse bevolking voorgekom. Die rede was dat die Duitsers die Boere as hulle bloedverwante beskou het - dermate dat honderde Duitse vrywilligers hulle by die Boerekommando's aangesluit en aan gevegte deelgeneem het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/21/2/EJC30694
2007-11-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error