1887

n South African Journal of Cultural History - Van Amsterdam naar Krugersdorp en weer terug. PJ Kloppers (1848-1912) schoolmeester en schrijver, G.J. Schutte : book review

Volume 21, Issue 2
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract

Ten spyte van die indrukwekkende verklaringsraamwerke vir historiese gebeure, bly dit die mens wat ten diepste die geskiedenis maak en deur die geskiedenis gevorm word. Dié waarheid word weer onderstreep deur die jongste werk van die bekende Nederlandse historikus oor Suid-Afrika, prof Gerrit Schutte, emeritus van die Vrye Universiteit. Schutte is ook vanjaar deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns met die Stalsprys vir Geskiedenis bekroon vir sy indrukwekkende intellektuele geskiedenis van die betrekkinge tussen die Vrye Universiteit en Suid-Afrikaanse universiteite oor die afgelope 125 jaar.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/21/2/EJC30695
2007-11-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error