1887

n South African Journal of Cultural History - "Sy voorbeeld skyn steeds helder" : S.J. (Fanie) Bergh, 1907-2006, Johan Bergh (red.) : book review

Volume 21, Issue 2
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract

Op 19 Junie 2006 is Stephanus Jacobus (Fanie) Bergh kort duskant die ouderdom van honderd in Huis André van der Walt in Belville oorlede. Daarmee het 'n diensbare en merkwaardige lewe tot 'n einde gekom. Johan Bergh, seun van Fanie en professor en hoof van die Departement Historiese en Erfenisstudies aan die Universiteit van Pretoria, het besluit om die lewe en werk van sy vader te boek te stel. Die resultaat is die leesbare en interessante , wat by geleentheid van die herdenking van Fanie Bergh se honderdste verjaardag die lig gesien het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/21/2/EJC30696
2007-11-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error