1887

n South African Journal of Cultural History - The demise of Norwegian linguistic identity in early twentieth-century South Africa

Volume 21, Issue 2
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract


Gedurende die laaste kwart van die negentiende eeu het Noorweegse immigrante talle klein, maarsigbare gemeenskappies in verskeie dele van Suid-Afrika gevorm, veral in Durban, aan die Witwatersrand en in Kaapstad. Baie van hierdie nuwe aankomelinge het broederlike verenigings gestig, by kerke saamgekom en kultuurverenigings gestig. In die eerste helfte van die twintigste eeu het hulle kenmerkende etnisiteit, veral hulle gebruik van Noorweegs, afgeneem, ten spyte van pogings om daardie element van hulle kulturele identiteit te behou. Dit word aangevoer dat die primêre faktor in die ondergang van hulle etniese kultuur die afname in immigrasie van Noorweë was en die gevolglike tekort van 'n aansienlike aantal mense om die kulturele instellings te handhaaf. Die klem val op die mislukking van die handhawing van die Noorweegse taal.

During the fourth quarter of the nineteenth century immigrants from Norway developed numerically small but nevertheless visible communities in several parts of Southern Africa, especially Durban, the Witwatersrand, and Cape Town. Many of these newcomers organized numerous fraternal societies, established churches, and met in cultural associations. In the first half of the twentieth century, however, their distinctive ethnicity, especially their use of the Norwegian language, declined, despite various efforts to maintain that element of their cultural identity. It is argued that the primary factor in this erosion of ethnic culture was the slackening of immigration from Norway and the resulting absence of a critical mass of people to maintain cultural institutions. The emphasis is on the failure to maintain regular use of the Norwegian language.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/21/2/EJC30698
2007-11-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error