1887

n South African Journal of Cultural History - Totemism and the historical development of poetry in the Sotho languages with special reference to the Kwena totem

Volume 21, Issue 2
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract


Tradisionele mondelinge poëtiese beskrywings van diere en voëls was gewilde estetiese uitinge wat 'n belangrike rol in die tradisionele sosiale lewe van die Sothomense gespeel het. Tradisionele "prysers" soos hierdie kunstenaars genoem is, het baie tyd daaraan gewy om diere en voëls se fisiese kenmerke en gewoontes noukeurig te bestudeer. Die affiniteit vir diere en voëls is grootliks aangevuur deur totemisme wat neerkom op die kulturele betekenis, asook die verering van sekere diere en voëls deur verskeie Sothostamme. Hierdie orale poëtiese kunsvorme wat mondelings van een geslag na 'n ander oorgedra is, het later 'n belangrike rol in die ontstaan van die moderne geskrewe poësie in die Sothotale gespeel. Die aard en kenmerke van die tradisionele vorme word in die artikel bespreek, asook die invloed daarvan op sekere digters in die moderne Sothopoësie.

Traditional poetic oral descriptions of animals and birds were popular aesthetic utterances in the traditional social life of the Sotho people. Traditional 'praisers' as these artists were called, spent a great deal of time observing the physical characteristics and habits of birds and animals. The affinity to animals and birds was to a great extent activated by totemism whereby certain animals and birds were venerated by the various Sotho tribes. These oral art creations were transferred orally from one generation to another and later on played an important role in the origin of modern written poetry in the Sotho languages. The nature and outstanding characteristics of these traditional oral forms are dealt with in this article as well as their influence on certain modern Sotho poets.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/21/2/EJC30704
2007-11-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error