1887

n South African Journal of Cultural History - Portugese reisigers onder die Suiderkruis : soeke na handelsroetes, Preste João en avontuur, O.J.O. Ferreira : boekaankondiging

Volume 22, Issue 2
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract

Die Portugese het sedert die tweede helfte van die 15de eeu ontdekkingsreise langs die weskus van Afrika onderneem. Uiteindelik het Bartolomeu Dias die suidpunt van Afrika in 1488 omseil en het Vasco da Gama die seeweg na die Ooste in 1498 gevind. Die begeerlikheid van die goud- en slawehandel van Afrika en die speseryrykdom van die Ooste het die Portugese skepe suidwaarts laat vaar totdat die seevaarders snags die Suiderkruis bo hulle sien flonker het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/22/2/EJC30720
2008-11-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error