1887

n South African Journal of Cultural History - Van La Concorde na Op-de-Tradouw, Schalk le Roux : boekresensie

Volume 23, Issue 1
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract

Die subtitel van hierdie formidabele stuk navorsing sê presies wat dit is. Dit is in 'n hoë mate 'n bronnepublikasie wat die geskiedenis van die skrywer se voorgeslag en lewende familie op 'n knap wyse binne die konteks van hulle politieke, ekonomiese en maatskaplike omwêreld plaas. Ietwat beskeie word dit 'n saamgeflanste stukkie familiegeskiedenis genoem. Maar dit is baie meer as dit. Die skrywer slaag daarin om alle tekste, dokumente en foto's wat geplaas is met sy goedgeskrewe teks te verbind en in konteks te plaas. En die skrywer verval nie in die slaggat van baie genealoë om net die manlike stamboom na te vors nie. Oor sy moeder, Cornelia Joriena Rall, se voorgeslagte en familie word net so volledig berig.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/23/1/EJC30735
2009-06-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error