1887

n South African Journal of Cultural History - Môrewind oor die Karasberge. 'n Kultuurhistoriese verkenning van die Karasstreek van die laat negentiende eeu, E.L.P. Stals : boekbespreking

Volume 23, Issue 2
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract

is die pennevrug van 'n gesaghebbende historikus oor die kontrei- en kultuurgeskiedenis van die mees suidelike deel van Namibië, die Karasstreek, wat die ou distrikte Karasburg, Keetmanshoop, Bethanië en Lüderitzbucht insluit. Dit beeld die kontrei en sy verskeidenheid mense uit, asook hulle interaksie met mekaar en die ongenaakbare geografiese verskynsels van die streek. Naas die oudste bewoners van die gebied, die Boesmans (of San), het ander groepe van die 1700's 'n tuiste hier probeer vind, soos die Namas, Oorlams, Basters, blanke boere, sendelinge, handelaars, en veral Duitse setlaars en regeringsamptenare. Hierdie groepe se interaksie speel af teen die agtergrond van die droë, barre, fisieke geaardheid van die streek met die Namibwoestyn, die Oranjerivier en ander seisoenaal vloeiende riviere, asook die geografies-verdelende Karasbergreeks, wat die bewoners se strewe na lewensruimte en 'n lewensbestaan ten nouste beïnvloed het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/23/2/EJC30751
2009-11-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error