1887

n South African Journal of Cultural History - Kinders van konings - Volksballades : tekste en bladmusiek, Pieter W. Grobbelaar : boekbespreking

Volume 23, Issue 2
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract

'n Bundel met Afrikaanse volksballades is 'n merkwaardige prestasie, hoofsaaklik omdat die ballade een van die ylste subgenres van die Afrikaanse volkspoësie / -lied is. Om 69 Afrikaanse volksballades mét musiek en kommentaar bymekaar te bring, is die taak van 'n leeftyd. Grobbelaar kon die talle publikasies agter sy naam bereik deur werkywer, deursettingsvermoë en 'n ongeëwenaarde toewyding aan die Afrikaanse volkswoordkuns. Dieselfde toewyding het hy aan die dag gelê om oor dekades volksballades te versamel en na te vors.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/23/2/EJC30753
2009-11-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error