1887

n South African Journal of Cultural History - Sagres & Suiderkruis; Raakpunte tussen Portugal en Suid-Afrika deur vyf eeue, O.J.O. Ferreira, Schalk W. Le Roux : boekbespreking

Volume 23, Issue 2
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract

Hierdie boek deur twee bekroonde akademici, is een van die bes gespesialiseerde naslaanbronne wat in onlangse tye in Afrikaans verskyn het.


Soos in die inleiding aangedui word, bestaan die inhoud van die boek : "uit 'n honderdtal ensiklopediese artikels van ongeveer 1750 woorde elk oor die raakpunte tussen Portugal en Suid-Afrika sedert die Portugese ontdekkingstogte gedurende die 15de eeu tot ongeveer 1975." Elke artikel kan as 'n selfstandige eenheid gelees word, maar is ook onder verskeie temas ingedeel.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/23/2/EJC30755
2009-11-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error