1887

n South African Journal of Cultural History - The re-assessment of the Albasini ruins, Kruger National Park, South Africa

Volume 23, Issue 2
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract

As part of the developments for the building of a new entrance gate to the Kruger National Park, Archaetnos was requested to assist with the upgrading of the site museum at the Albasini ruin. The museum and ruin is situated close to the new Phabeni gate. The first phase of the project was to do archaeological excavations on the site in order to obtain information to be used in the planned museum.


The excavations indicated that the ruin was a mess due to uncontrolled restoration done since the original excavation of the site in 1978-1979. This complicated the research as these aspects had to be interpreted with the original building material of the building.
When excavations are done on historical sites, it is always necessary to do basic historical research in order to understand the historical context of the site. This historical background is presented in this article. This, mostly known information is supplemented by new information obtained through the research. Aspects related to the building style and building material of the ruin is also included.


As deel van ontwikkelinge rakende die bou van 'n nuwe toegangshek tot die Nasionale Krugerwildtuin, is die firma Archaetnos versoek om met die opgradering van die terreinmuseum by die Albasini-ruïne behulpsaam te wees. Die museum en ruïne is digby die nuwe Phabenihek geleë. Die eerste fase van die projek was om argeologiese opgrawings op die terrein te doen sodat die inligting in die beplande nuwe museum benut kon word.
Tydens die opgrawings is vasgestel dat die ruïne gemengde afvalmateriaal bevat het as gevolg van die ongekontroleerde restourasie wat sedert die oorspronklike opgrawing daarvan in 1978-1979 gedoen is. Die navorsing is hierdeur gekompliseer omdat dié aspekte saam met die oorspronklike boumateriaal geïnterpreteer moes word.
Wanneer opgrawings op historiese terreine gedoen word, is dit altyd noodsaaklik om basiese historiese navorsing te doen om die historiese konteks van so 'n terrein beter te verstaan. In die artikel word die historiese agtergrond weergegee. Die inligting is bekend, maar word aangevul deur nuwe inligting wat met die navorsing aan die lig gekom het. Aspekte wat met die boustyl en boumateriaal van die ruïne verband hou, word ook hierby betrek.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/23/2/EJC30756
2009-11-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error