1887

n South African Journal of Cultural History - Ou Marico, C.F. Gronim : boekbespreking

Volume 24, Issue 1
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract

Hierdie is die tweede uitgawe, eerste druk van twee vorige publiksasies deur Gronum getiteld (1974) en (1975). In 'n redigeernota word duidelik gewaarsku dat gebeure in die 19de eeu afspeel en dat insidente en woorde wat moontlik kan aanstoot gee, in die konteks van daardie tyd beskou moet word. Verder het die outeur se seun, Wouter, verklarende voetnotas bygevoeg om spesifieke uitdrukkings en insidente toe te lig wat moontlik in die moderne idioom onbekend mag wees. Onbekendes word ook op die wyse aan lesers bekendgestel.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/24/1/EJC30767
2010-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error