1887

n South African Journal of Cultural History - The destiny of the human family and Johannes Seseane in the Winburg district during the Anglo-Boer war (1899-1902)

Volume 24, Issue 1
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract

The destiny of ordinary women, children and farm workers that stayed behind on the farms when war broke out in the Boer Republics has been comprehensively documented for more than 100 years. However, in spite of the numerous printed accounts of the collective plight of ordinary people in the face of extreme adversity, new untold accounts seem to resurface regularly. The article describes an amazing tale of survival and courage of the Human family and their extra-ordinary relationship with one of their farm workers, Johannes Seseane, which has up to this point remained substantially obscured. Johannes was an ordinary farm worker, but his assistance to the wife of the farm owner, Bettie Human, borders on the extra-ordinary. What was particularly exceptional was that he protected a small herd of live stock during the last months of the war and sold off small numbers at a time to the three black concentration camps in the area. The money was hidden and the existence and location thereof was only disclosed after the war and was used to rebuild the farm and aid the financial recovery of the family.


Die lotgevalle van gewone vroue, kinders en plaaswerkers wat op plase in die voormalige Boererepublieke agtergebly het toe die Anglo-Boereoorlog uitgebreek het, is reeds vir meer as 100 jaar in 'n ryk verskeidenheid bronne gedokumenteer. Ten spyte van die groot aantal weergawes wat oor die lot van burgerlikes verskyn het, sien voorheen ongepubliseerde verhale steeds die lig. So 'n oorlewering is die buitengewone verhaal van oorlewing en moed van die Humanfamilie en hulle besondere verhouding met een van hulle plaaswerkers, Johannes Seseane, wat tot dusver slegs binne 'n klein kring bekend was. Johannes was 'n gewone plaaswerker, maar sy hulp aan die vrou van die eienaar van die plaas, Bettie Human, grens aan die buitengewone. Wat veral besonders is, is dat hy gedurende die laaste maande van die oorlog 'n klein troppie beeste beskerm het en dit stuk-stuk aan die drie swart konsentrasiekampe in die omgewing verkoop het. Johannes het dié geld weggesteek en na die oorlog daarmee tevoorskyn gekom. Die geld is toe gebruik om die plaas te help herbou en om die finansiële herstel van die familie te bespoedig.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/24/1/EJC30773
2010-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error