1887

n South African Journal of Cultural History - Koue Bokkeveld: Die storie van Op-die-Berg, Gert van der Merwe : boekbespreking

Volume 25, Issue 2
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract

Iemand het gesê dat elke mens twee vaderlande het, en dat Frankryk een daarvan is. So het talle van ons twee hartskontreie: die een waar jy grootgeword het en as 'n tweede die Koue Bokkeveld. En dit het ons te danke aan die digters, skrywers en sangers wat daardie stukkie aarde aan ons bekendgestel het. En ons het dit geromantiseer en het dit vir ons 'n geliefde landskap van die verbeelding geword.


Nou het 'n boorling van die Koue Bokkeveld, Gert van der Merwe, vir baie jare deel van die Boere-adel van daardie streek, 'n boek oor ons tweede hartskontrei die lig laat sien.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/25/2/EJC30800
2011-11-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error