1887

n South African Journal of Cultural History - Die Bosmans van Drakenstein. Persoonlik dokumente van die familie Bosman van Drakenstein, 1705-1842, Karel Schoeman (Ed.) : boekbespreking

Volume 25, Issue 2
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract

Sedert die ondergang van die ou Suid-Afrikaanse Argiefkommissie in die 1990's het historiese bronnepublikasies sterk afgeneem. Naas die Van Riebeeck-vereniging is Protea Boekhuis sowat die enigste uitgewer wat soms nog bronnepublikasies uitgee, waaronder 'n nuttige bloemlesing tekste uit die VOC-tydperk onder redaksie van Schoeman: (2002). Net hieroor is die publikasie van al 'n rede om voor dankbaar te wees. Maar die onderhawige boek is ook weens 'n ander rede ?n groot gebeurtenis in die historiografie oor die vroeë Kaap: dit is naamlik 'n waardevolle bydrae tot die baie klein korpus tekste van 'n persoonlike aard uit die Hollandse tyd - onderwyl die historikus van hierdie periode besonder geseënd is met omvangryke amptelike bronnemateriaal (waarvan heelwat gepubliseer is - ook op die Internet), bestaan daar slegs 'n handjievol omvangryke egodokumente (joernale, dagboeke en persoonlike briewe) van Suid-Afrikaners uit die VOC-era. Om dus 'n wetenskaplik-versorgde versameling van meer as vyftig briewe van 'n verskeidenheid Kaapse burgers (naas ander dokumente) in 'n keurige uitgawe voor jou te hê, is voorwaar vir die Kaapse historikus 'n rede tot blydskap en opwinding.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/25/2/EJC30802
2011-11-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error