1887

n South African Journal of Cultural History - Dias, Da Gama en die Khoikhoin. Ontmoeting van kulture aan die suidpunt van Afrika Adamastor, Jeffreysbaai en Gordonsbaai, O.J.O. Ferreira : book review

Volume 26, Issue 1
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract

Hierdie publikasie is 'n besondere een wat "vergete" Geskiedenis weer in ons skote laat beland. 'n Pragtige boekie, ryklik geïllustreer en netjies afgewerk. Die resensent kon nie 'n enkele redaksionele glips bespeur nie. In 'n tyd waarin Geskiedenis in Suid-Afrika grootliks wentel om Bevrydingsgeskiedenis en die ontmaskering van sogenaamde apartheidsvergrype, is hierdie boek soos 'n vars briesie. Nie net vir diégene wat 'n belangstelling in ons vroeër geskiedenis het nie, maar vir enige persoon wat enigsins 'n belangstelling in Geskiedenis het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/26/1/EJC124555
2012-06-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error