1887

n South African Journal of Cultural History - Voices of visual artists from greater Tshwane : a historiography and expectations of the future

Volume 26, Issue 1
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract

In preparation for an art exhibition of local artists in May 2010, a qualitative descriptive survey was conducted on the views of 24 visual artists residing in Greater Tshwane, on practicing their art over the past decades, as well as their perceptions of present realities and future challenges. The findings indicate that the artists continue to experience a lack of support from both government and the private sector in helping to market their work, to provide accessible skills development opportunities and to by the participants about issues such as the effectiveness of art education in schools; and implementation of funding policies; and the defining role of academics, curators and gallery owners on selection panels and access opportunities in the art market.


Attention was also paid to the participant artists' views on sources of inspiration and the broad thematic content of their work. Since democratisation in 1994, their inspirations have transformed from a strong struggle content to expressions of peace, harmony, spirituality along with cultural homage. The interrelatedness of the human condition with the universe through the surrounding natural and cultural-physical world, is a notable recurring theme.


Ter voorbereiding vir 'n kunsuitstalling van plaaslike kunstenaars in Mei 2010, is 'n kwalitatief-beskrywende opname gedoen om die sienings van 24 kunstenaars woonagtig in Groter Tshwane, oor die bedryf van hulle kuns oor die afgelope paar dekades te peil, en wat hulle waarnemings oor huidige realiteite en toekomstige uitdagings is. Die bevindings dui aan dat die kunstenaars steeds 'n tekort aan ondersteuning van sowel die regering as die privaatsektor beleef om hulle werk te bemark, om toeganklike vaardigheidsontwikkelingsgeleenthede te help skep en om gemeenskapsuitreikingsaksies te ondersteun wat deur die kunstenaars onderneem word. Besorgdheid is deur die deelnemers uitgespreek oor sake soos die geslaagdheid van kunsopvoeding op skool; die uitvoering van befondsingbeleide; en die omskrywende rol wat akademici, kuratore en galery-eienaars in keurrade en toegang tot die kunsmark uitoefen.
Aandag is ook aan die deelnemende kunstenaars se menings oor die bronne van hulle inspirasie en die breë tematiese inhoud van hulle werk geskenk. Sedert demokratisering in 1994, het hulle inspirasie vervorm van 'n sterk protesinhoud na uitdrukkings van vrede, harmonie, geestelikheid tesame met kulturele hulde. Die vervlegdheid van die menslike toestand met die heelal deur middel van die omvouende natuur- en kultuurfisiese wêreld, is 'n herhalende tema.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/26/1/EJC124556
2012-06-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error