1887

n South African Journal of Cultural History - Venturing to "launch a woman's opinion" : a feminist reading of selected letters of lady Anne Barnard

Volume 26, Issue 1
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract

This article offers a feminist reading of the letters that Lady Anne Barnard wrote to Sir Henry Dundas during her stay at the Cape Colony between 1797 and 1802. As a female citizen of a colonising nation residing in a foreign country, the particularities of her subject position offer rich analytical possibilities. These possibilities, together with the abundance of material that she left behind, make it rather surprising that more scholars have not paid closer attention to her texts. By offering a close reading of selected extracts from the letters through the theoretical lens of feminist literary criticism, this article seeks to fill some of the lacunae in the critical engagement with Lady Anne's texts. The article will demonstrate the nuanced negotiations that were performed by a woman who enjoyed the power of belonging to a colonising nation, while simultaneously suffering the disempowerment of belonging to a subordinate gender.


Hierdie artikel bied 'n feministiese ontleding van die briewe wat lady Anne Barnard aan sir Henry Dundas geskryf het tydens haar verblyf in die Kaapkolonie tussen 1797 en 1802. Lady Anne was 'n vrou van 'n koloniserende nasie en sy was woonagtig in 'n onbekende land. Die eiesoortigheid van haar subjekposisie bied ryk analitiese moontlikhede. Sowel hierdie moontlikhede as die magdom dokumente wat sy nagelaat het, maak dit vreemd dat meer akademici nie aandag aan haar tekste skenk nie. Hierdie artikel poog om die relatiewe karigheid van kritiese omgang met lady Anne se tekste te ontleed deur middel van 'n diepgaande bestudering van geselekteerde uittreksels van die briewe deur die teoretiese lens van feministiese literêre kritiek. Lady Anne was genoop om komplekse onderhandelinge aan te gaan weens die mag wat gespruit het uit haar lidmaatskap van ‘n koloniserende nasie, asook die gebrek aan mag wat met haar onderdrukte genderposisie gepaard gegaan het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/26/1/EJC124560
2012-06-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error