1887

n South African Journal of Cultural History - Trekkerkinders, Danie Langner : boekbespreking

Volume 27, Issue 1
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract

Dié pragpublikasie konsentreer op die geskiedenis van die Groot Trek, veral die kinders se rol. Dit bevat 'n opsomming van die belangrikste Trek-gebeure, kort profiele van 'n paar leiers en 14 heldeverhale van kinders soos opgeteken deur onder andere C.R. Swart en J.D. Kestell. Min sou wyle Staatspresident C.R. Swart in 1933 besef het dat sy skryfwerk 80 jaar later steeds gelees sou word! Die lewe van kinders in die tyd van die Trek word beskou en ou Voortrekkerspeletjies, gesegdes en geliefde Voortrekkergeregte word herontdek. Die publikasie bevat ook gedigte oor die Trekkers se wel en weë uit die pen van C. Louis Leipoldt, Totius en A.G. Visser.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/27/1/EJC138864
2013-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error