1887

n South African Journal of Cultural History - Die VOC-skip Schoonenberg : waarheid en verdigsel
Deel I : Die stranding van 1722

Volume 27, Issue 1
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract

Die VOC-skip Schoonenberg het op 20 November 1722 naby Kaap Agulhas op die rotse geloop. Deur voort te borduur op historiese gerugte dat waardevolle artikels van die wrak na Vergelegen geneem is, waar dit verdwyn het, en deur die name te gebruik van mense wat in verslae genoem is, is 'n verhaal van sameswering, 'n doelbewuste stranding, 'n versteekte skat, moord en wrede straf bedink en in 1951 deur Eric Rosenthal gepubliseer. Hierdie storie word steeds oorvertel, dikwels as histories juis. Oorvloedige argiefdokumente vertel 'n radikaal verskillende, maar ware Schoonenberg-verhaal. In dié artikel word die roete van die skip, gebeure voor en tydens die stranding, die onbeheersde gedrag van die skipbreukelinge op die strand, en die fiskaal se ondersoek na die oorsake van die stranding verhaal. Die skipper, die opper- en onderstuurman en die derdewaak is aangekla en deur die Raad van Justisie aan nalatigheid skuldig bevind. Hulle vonnisse het gewissel van permanente ontslag uit die Kompanjie se diens met verlies van rang en konfiskering van hul besittings, tot 'n berisping deur die Raad. Die skip se bemanning is uiteindelik almal terug na Europa, die skipper in die geheim op 'n Engelse retoerskip. 'n Opvolgartikel sal die pogings beskryf om die vrag te berg, plundering deur die matrose en die nuwe fiskaal se ondersoek in 1726 na die bewerings van strandroof teen skipper Van Soest.


The VOC ship Schoonenberg ran aground near Cape Agulhas on 20 November 1722. By embellishing historic rumours that valuables from the wreck had been taken to Vergelegen, where it disappeared, and by using the names of people mentioned in the records, a tale of conspiracy, a deliberate shipwreck, buried treasure, murder and cruel justice was devised and first published by Eric Rosenthal in 1951. The story is still being repeated, often as historic truth. Copious archival material reveals the radically different true Schoonenberg story. In this paper the route followed by the ship, events prior to and during her stranding, unruly behaviour on the beach by some survivors, and the investigation by the Fiscal into the causes of the disaster are described. The Skipper, Helmsmen and Third Mate were charged with negligence and found guilty by the Council of Justice. Their sentences ranged from permanent dismissal from the service of the VOC with loss of rank and confiscation of their possessions, to a reprimand by the Council. All of the ship's company eventually returned to Europe, the Skipper by secretly boarding an English return vessel. A subsequent paper will describe attempts to salvage the cargo, looting by the sailors, and investigations during 1726 by the new Fiscal into allegations of beach-combing against Skipper van Soest.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/27/1/EJC138868
2013-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error