1887

n South African Journal of Cultural History - Die Rebellie 1914-1915, G.D. Scholtz : boekresensie

Volume 27, Issue 2
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract

In 1942 het Voortrekkerpers die historikus G.D. Scholtz se boek, , gepubliseer. Saam met talle boeke wat in die 1930's en 1940's oor die Anglo-Boereoorlog van 1899 tot 1902 gepubliseer is, het hierdie boek oor die rebellie 'n bydrae gelewer tot die verdere aanwakkering van die republikeinse ideaal en die ontwikkeling van Afrikanernasionalisme. Blanke Afrikaners moes hul geskiedenis (leer) ken, moes weet waar hulle vandaan kom, moes hulself kon handhaaf in die jare van voor en tydens die Tweede Wêreldoorlog van 1939 tot 1945, en moes weet waarheen hulle op pad was - na die beloofde (republikeinse) land waar die juk van die Britse Ryk vir altyd iets van die verlede sou wees. Die wit Afrikaner sal regeer en sal dus ook verseker dat die "swart gevaar" besweer (en op sy plek gehou word) - só het talle Afrikaners destyds geredeneer.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/27/2/EJC148085
2013-11-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error