1887

n South African Journal of Cultural History - Deelstad : 'n Boek oor Berlyn, Karel Schoeman : boekresensie

Volume 27, Issue 2
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract

Berlyn is om verskeie redes 'n stad van wesenlike historiese belang wat swaar aan sy onverkwiklike verlede dra en 'n setel is van die mees gruwelike menslike vergrype. Dié aspek word reeds in die eerste paragraaf van Schoeman se omvattende boek oor Berlyn geopper by wyse van die volgende aanhaling uit van Michael A. Musmanno: "Berlin is a jungle of fire, a sea of wreckage, a madhouse of torment; it is a purgatory, a snake pit; it is a city of the lost and the damned" (p. 9). In 'n groot mate lewer die boek 'n besliste bydrae om die leser van historiese verwonding bewus te maak want om "daardie lyding en dood te onthou, is eintlik al wat mens kan doen" (p. 352).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/27/2/EJC148086
2013-11-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error