1887

n South African Journal of Cultural History - Interpretasiemoontlikhede van name en datums op Ou-Kaapse meubels

Volume 27, Issue 2
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract


During an extensive investigation project on Old Cape furniture names and dates on furniture led to several questions about their significance. Owners, collectors and even dealers often make the wrong conclusions about inscriptions on furniture. An extensive knowledge of furniture styles is a requirement to come to valid conclusions. It is also necessary to undertake genealogical research to obtain more information on the names. In the absence of church pews, members of a congregation carried their own chairs to church services and often left them there. For that purpose the chairs were identified by the names of the owners and the birth dates of the women that often appeared on the back rests of the chairs. It could, however, not be assumed that the piece was necessarily a "kerkstoel" when it was marked with a name or a date. Each piece of furniture with an inscription should be investigated thoroughly before findings about them are made known.

Tydens 'n omvattende ondersoek na Ou-Kaapse meubels het verskeie vrae oor name en datums op meubels by die navorser opgeduik. Daar is ondervind dat eienaars, versamelaars en handelaars dikwels foutiewe afleidings oor die inskripsies op meubels maak. 'n Grondige kennis van meubelstyle is nodig om geldige afleidings te maak. Daarbenewens is dit ook nodig om genealogiese navorsing te doen om meer oor die name te wete te kom. By die afwesigheid van kerkbanke het lidmate kerkstoele saamgeneem kerk toe en dikwels hulle name en die geboortedatums van die vroue op die stoele aangebring. Maar daar kan nie altyd aanvaar word dat wanneer daar 'n naam of datum op 'n stoel verskyn, dat dit 'n kerkstoel was nie. Oor elke enkele meubelstuk met 'n inskripsie op moet eers deeglike navorsing gedoen word voordat uitsprake daaroor gemaak word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/27/2/EJC148095
2013-11-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error