1887

n South African Journal of Cultural History - Die Dorslandtrek, 1874-1881, Nicol Stassen : boekbespreking

Volume 29, Issue 2
  • ISSN : 1018-0745
USD

 

Abstract

Dr. FJN (Nicol) Stassen is 'n bekende historikus en 'n deurwinterde uitgewer wat in die wêreld van die Suid-Afrikaanse boek, sy spore verdien het. Daarom verwag 'n leser heelwat van 'n boek waarvan hy die outeur is. In geen opsig word die ywerige leser geleurgesteld in hierdie lywige werk nie. Dit vertel die uniek asemrowende swerftog in byna Bybelse getalle en proporsies. Ongeveer 700 Afrikaanssprekendes het oor 'n tydperk van omtrent sewe jaar deur die warm en droë landstreke van noordwes Transvaal getrek, deur die huidige Botswana en Namibië om uiteindelik in die omgewing rondom Humpata in Angola te vestig. Die boek lewer daarnaas waardevolle bydraes ten opsigte van genealogie, kultuurhistoriese bestaanswyses soos jag, handeldryf, vervoer, eetgewoontes, die kerklike- en burgelike lewe en kontak met verskeie volkere en tale.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/culture/29/2/EJC184587
2015-12-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error